70 jaar van die NWU PUK-Koor word in November gevier episode artwork

EPISODE · Sep 29, 2025 · 3 MIN

70 jaar van die NWU PUK-Koor word in November gevier

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

’n Naweek van nostalgie, samesyn en inspirerende koormusiek wag wanneer die NWU PUK-Koor einde vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier. Die reünie van 20 tot 23 November op die Potchefstroomkampus gaan die kersie op die koek wees van ’n opwindende jaar. Kobus Venter, koordirigent, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor hierdie geleentheid van same-sang soos hy dit noem.

NOW PLAYING

70 jaar van die NWU PUK-Koor word in November gevier

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 3 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on September 29, 2025.

What is this episode about?

’n Naweek van nostalgie, samesyn en inspirerende koormusiek wag wanneer die NWU PUK-Koor einde vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier. Die reünie van 20 tot 23 November op die Potchefstroomkampus gaan die kersie op die koek wees van ’n opwindende jaar....

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!