EPISODE · Apr 16, 2025 · 3 MIN
70ste bestaansjaar van NWU PUK-Koor word met sang en geselligheid gevier
from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM
’n Naweek van nostalgie, samesyn en inspirerende koormusiek wag wanneer die NWU PUK-Koor einde vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier. Die reünie van 20 tot 23 November op die Potchefstroomkampus gaan die kersie op die koek wees van ’n opwindende jaar, sê Kobus Venter, koordirigent. Hy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Belangstellendes kan registreer om meer inligting van die geleentheid te bekom deur ‘n epos te stuur aan [email protected] en om op Facebook te gaan loer https://www.facebook.com/NWU.PUK.Koor/
What this episode covers

NOW PLAYING
70ste bestaansjaar van NWU PUK-Koor word met sang en geselligheid gevier
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.