EPISODE · Oct 14, 2023 · 2H 11M
8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)
from IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES? · host The New Life Mission
Hoekom het Jesus Petrus se voete die dag voor die pasga gewas? Net voordat Hy sy voete begin te was, het Jesus vir hom gesê, “Wat Ek doen, begryp jy nou nie, maar jy sal dit hierna verstaan.” Petrus was Jesus se geliefde dissipel. Hy was oortuig en het geglo dat Jesus die Seun van God is, hy het dit ook verkondig dat Jesus eintlik die Christus is. Daar was n’ goeie rede waarom Jesus Petrus se voete gewas het. Toe Petrus met geloof getuig dat Jesus eintlik die Christus is, het hy erken dat Jesus eintlik die Heiland en Verlosser is en wat hom sou red van al sy sonde. https://www.bjnewlife.org/ https://youtube.com/@TheNewLifeMission https://www.facebook.com/shin.john.35
What this episode covers

NOW PLAYING
8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m