EPISODE · Oct 14, 2023 · 1H 18M
9. Vrae en Antwoorde
from IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES? · host The New Life Mission
Vraag 1: Ek het die boeke wat u aan my gestuur het gelees, en vind die konsep van Jesus se doop interessant. Kan u my asseblief vertel wat u standpunt is, i.v.m. die verwantskap tussen ons water doop en hierdie doop, asook die dood en opstanding van Jesus?Antwoord: Eerstens moet ons aandag gee aan die “leerstellings van die doop” soos dit in Hebreërs 6:2 verklaar word. Die Bybel vertel van drie verskillende dope nl., die doop van Johannes die Doper vir die vergifnis van sondes, die doop van Jesus deur Johannes die Doper, en laastens ons water doop, as n’ ritueel. https://www.bjnewlife.org/ https://youtube.com/@TheNewLifeMission https://www.facebook.com/shin.john.35
What this episode covers

NOW PLAYING
9. Vrae en Antwoorde
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m