aANC Nelson Mandela Baai
from Eastern Cape News Hosted by SABC News and Current Affairs
Die verkieising van die voormalige ANC Jeugliga ondervooristter, Andile Lungisa, tot ANC leier in Nelson Mandela Baai Metro streek, het 'n hupstoot gekry met 'n besoek van die party president, Jacob Zuma. Na talle kere wat die ANC streekkonferensie in die metro uitgestel is weens probleme met die takstrukture, het dit uiteindelik plaasgevind in Port Elizabeth. Die ANC het die metro in die laaste plaaslike verkiesing afgestaan aan die DA. Veronica Fourie doen verslag.
Embed this episode
No transcript yet.