EPISODE · Oct 4, 2022 · 2 MIN
Aankopebestuurdersindeks en beleidsonsekerheid
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die week begin met twee groot ekonomiese aanwysers en ongelukkig is nie een van hulle baie positief nie. ABSA se aankopebestuurdersindeks in samewerking met die Buro vir Ekonomiese Ondersoek het in September afgeneem tot 48,2 punte. Die NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheids-indeks staan op 59,6 punte vir die derde kwartaal. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aankopebestuurdersindeks en beleidsonsekerheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m