EPISODE · Oct 22, 2021 · 1 MIN
Aansporings vir inenting
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die regering oorweeg aansporings om mense ouer as 60-jaar so ver te kry om ingeënt te word teen Covid-19. Hulle is ʼn kwesbaregroep en nog net 61,8% van die 5,5 miljoen mense van die ouderdom is al ingeënt. Die Departement van Gesondheid gaan vroeg in November ʼn aansporingsprogram loods wat begin met ʼn koskoopbewys van R100. Daar is R100 miljoen hiervoor ingesamel van die privaatsektor. Hier gee gedragsekonomie ook ʼn bietjie raad.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aansporings vir inenting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m