EPISODE · Nov 11, 2022 · 2 MIN
Aanwysers in alle rigtings
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Minuut sluit die week af met ʼn paar aanwysers, maar hulle wys in verskillende rigtings. Mynbouproduksie het in Septembermaand met 4,5% afgeneem jaar-op-jaar. Vervaardiging het egter verras en uitset het toegeneem. Investec praat van die moontlikheid van ʼn 100 basispunte repokoers verhoging aan die einde van die maand. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aanwysers in alle rigtings
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m