EPISODE · Jan 31, 2023 · 1 MIN
Aanwysers om hierdie week dop te hou
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week word ʼn aantal belangrike vooruitskattings en aanwysers bekend gemaak wat fyn dopgehou word deur ekonome. Dit sluit in die IMF se vooruitskattings vir die wêreldekonomie en Desembermaand se kredietverleningsyfers en handelsbalans en Januariemaand se ABSA aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data. Dit alles gee leidrade oor die vooruitsigte vir die jaar. * Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aanwysers om hierdie week dop te hou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m