EPISODE · Oct 26, 2021 · 1 MIN
Aanwysers om hierdie week dop te hou
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek praat die laaste tyd baie oor inflasie en hierdie week se groot aanwyser is September maand se produksieprys indekssyfer wat Donderdag bekend gemaak word. Ekonome hoop om te sien of die stygings in brandstofpryse en bottelnekke in voorsieningskettings druk plaas op produksiepryse.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aanwysers om hierdie week dop te hou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m