EPISODE · Apr 12, 2022 · 1 MIN
Aanwysers opsomming
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week was 'n stil week vir mense wat aanwysers dophou. S&P Global het hulle aankopebestuurdersindeks vir Suid-Afrika vir Maartmaand bekend gemaak. Dit het tot 51,4 gestyg, vanaf 50,9 in Februarie. Dit is aangedryf deur verbeterings in plaaslike vraag. Daar was maatskappye wat aangedui het dat hulle aanbodbeperkings ervaar as gevolg van Covid-inperkings in China. Maatskappye het die aankope van insette verhoog, selfs al neem hul koste toe. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aanwysers opsomming
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m