ActionSA: 'n Nuwe vuur brand in my episode artwork

EPISODE · Feb 21, 2022 · 28 MIN

ActionSA: 'n Nuwe vuur brand in my

from Nuuspod · host Izak du Plessis

ActionSA het verlede week aangekondig dat Athol Trollip, voorheen van die DA, hom by die party aangesluit het.   Trollip, ’n voormalige voorsitter van die DA se federale raad en burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, is op 'n nuuskonferensie in Gqeberha as die party se nuutste lid voorgestel. Herman Mashaba, partyleier, en Michael Beaumont, nasionale voorsitter van die party, het Trollip verwelkom. Trollip het die DA verlaat toe hy in Oktober 2019 uit “alle aktiewe politiek” getree het nadat hy sy bedanking kort ná dié van Mmusi Maimane, voormalige DA-leier, by die party ingedien het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 21, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

ActionSA: 'n Nuwe vuur brand in my

0:00 28:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 28 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on February 21, 2022.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!