EPISODE · Jun 18, 2026 · 0 MIN
AfriForum verwelkom Aucamp as landbouminister
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
AfriForum is optimisties oor die landbousektor ná die DA se voorgestelde kabinetskommeling in die regering van nasionale eenheid, wat Willie Aucamp as die voorgestelde nuwe minister van Landbou insluit. Die organisasie glo die moontlike verandering is 'n positiewe stap om die bek-en-klouseer-krisis, wat swak bestuur is, aan te pak. Lambert de Klerk van AfriForum sê indien Aucamp aangestel word, sal hy die geleentheid kry om vorige tekortkominge reg te stel en siektebeheer te verbeter:
Embed this episode
NOW PLAYING
AfriForum verwelkom Aucamp as landbouminister
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.