Afrikaans en 'n liefde vir lees episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2026 · 52 MIN

Afrikaans en 'n liefde vir lees

from Radio Pulpit · host Mercia Eksteen

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se liefde vir die ontwikkeling en bevordering van lees onder jong kinders ken geen perke nie. Sy deel meer oor die VVA se leesontwikkelingsprojekte, voorlesings aan kinders en die uitdeel van boektrommels.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 25, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Afrikaans en 'n liefde vir lees

0:00 52:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 52 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on July 25, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!