Afsluiting van 2022 episode artwork

EPISODE · Dec 15, 2022 · 1 MIN

Afsluiting van 2022

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

2022 was ʼn jaar waaroor Ekonomie proffies nog baie gaan praat. Daar was geo-politieke onsekerheid, omgewingsrampe en beurtkrag. Inflasie en rentekoerse het die hoogte in geskiet en op ʼn manier het die ekonomie tog bietjie gegroei en werk geskep. Bedankings Dankie vir die finansiële ondersteuning van die NWU sakeskool en Jan van Romburg wat in die projek geglo het. Dankie ook vir intekening-ondersteuning van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en spesifiek vir Helanya Fourie. Die Minuut word ook uitgesaai en ek is bly dit word so gebruik. Dankie aan Hannes Snyman by Radio Orania, Johann Pretorius by Agri Newsnet en Nadine Watkins by Bizscoops. Dit lei ook tot ander onderhoude. Dankie aan Olebogeng Motse by OFM, James Kemp by Pretoria FM, al die studente journo’s by Voice of Wits, en Suzanne Paxton by RSG. Die Minuut was ook ʼn wipplank na ander gehore en dit is lekker om gereeld met hulle te gesels. Dankie aan Leonard Haasbroek en Hemari Bonthuis by die PPS Academy en Ernest Aylward by Ramkat Radio. Deur die Minuut het ek kans gekry om opiniestukke te skryf vir Maroela Media. Dankie Monica Mynhardt. En dan is ek dankbaar vir almal wat die Minuut like en share. Dit is ʼn familie-en-vriende poging, maar daar is ook getroue ondersteuners soos Philip Snyman op LinkedIn en Johnny van der Merwe op Facebook.

NOW PLAYING

Afsluiting van 2022

0:00 1:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Flottengeflüster ALD Automotive Österreich | LeasePlan Beim Flottengeflüster powered by ALD Automotive | LeasePlan präsentieren Jörg Janik und Peter Gutenbrunner alle zwei Wochen spannende Informationen rund um das Thema nachhaltige Mobilität. Beide beschäftigen sich schon lange mit der Thematik und bringen umfangreiches Fachwissen mit. Sollten sie aber doch einmal nicht weiter wissen, werden unsere Expert*innen hinzugezogen, die ihnen gerne mit Rat und Tat zur Seite stehen. Denn sie wissen was sie wandern Manuel Andrack Alles über Premiumwanderwege, die schönsten Wege in Deutschland. Sensationelle Outdoor-Erlebnisse auf 750 Premiumwegen. Moderiert von Manuel Andrack (Sidekick der Harald Schmidt Show) und Klaus Erber (Vorsitzender des Deutschen Wanderinstituts.) Lebe deine Wahrheit Larissa Geiges Was heißt es eigentlich die eigene Wahrheit zu leben? Und wie finde ich sie überhaupt?Für mich bedeutet es, die ehrlichste Version von mir selbst zu sein. All die Masken abnehmen, mit denen wir durch unser Leben gehen, den Menschen zu leben, der man im Kern ist.Wir dürfen immer entscheiden welchen Weg wir gehen. Den Eigenen oder den, den andere für uns gewählt haben. In diesem Podcast nehme ich dich mit auf meine Reise und wünsche mir, dass du viele wertvolle Impulse für dich und deinen Weg mitnehmen kannst. Ich teile mit dir welche Schritte ich auf dem Weg zu meiner Wahrheit gegangen bin und welche Prozesse ich auch heute noch durchlaufe. Ich teile meine Struggles und Ängste mit dir und meine Erkenntnise aus all den Phasen, durch die ich noch gehe und schon gegangen bin.Ich freue mich sehr, wenn du Teil hiervon bist und ich dich auf deinem Weg zu deiner ganz eigenen Wahrheit ein Stück begleiten darf.Alles Liebe für dich,deine Larissa 21 Millionen - Die Bitcoin Akademie Marco Eberle Bist Du bereit für Deine Bitcoin-Reise? Wir stehen vielleicht am Anfang einer finanziellen Revolution, und Bitcoin ist erst am Start seiner Reise.Hast Du Dich jemals gefragt, was hinter Bitcoin steckt und wie Du ein Teil dieser aufstrebenden Zukunft werden kannst? Hier bist Du genau am richtigen Ort!

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on December 15, 2022.

What is this episode about?

2022 was ʼn jaar waaroor Ekonomie proffies nog baie gaan praat. Daar was geo-politieke onsekerheid, omgewingsrampe en beurtkrag. Inflasie en rentekoerse het die hoogte in geskiet en op ʼn manier het die ekonomie tog bietjie gegroei en werk...

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!