EPISODE · Aug 5, 2024 · 5 MIN
Akademia se nuwe kampus van R3mjd.
from The OFM Business Hour · host OFM
Die nuus dat die eiendomsontwikkelingsmaatskappy, Kanton, die grootste ontwikkelingsprojek in die geskiedenis van die Afrikaanse-taal en kultuur gemeenskap aanpak, is met groot vreugde ontvang. Kanton, Solidariteit se beleggingsmaatskappy, se besturende direkteur, Henk Schalekamp sê die kampus sal teen R3,2 miljard gebou word. Maar hoe kan so groot ontwikkeling LOS van die staat deur 'n gemeenskap self gefinansier word?
Embed this episode
NOW PLAYING
Akademia se nuwe kampus van R3mjd.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.