EPISODE · Sep 9, 2022 · 2 MIN
Allegaartjie sake- en verbruikersvertroue-indekse
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week is die Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks, en FNB en die Buro se Verbruikersvertroue indeks vir die derde kwartaal bekend gemaak. Baie ontleders het gehoop vir bietjie positiewe nuus uit Julie en Augustusmaand na die inkrimpring van die ekonomie in die tweede kwartaal tot einde Junie. Daar is ongelukkig nie ʼn klinkklare positiewe boodskap nie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Allegaartjie sake- en verbruikersvertroue-indekse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m