EPISODE · Aug 31, 2022 · 1 MIN
Almal wil hervorming hê, maar wat is jy bereid om op te gee, om dit te kry?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week het die OECD die verslag van hulle 2022 ekonomiese opname van Suid-Afrika bekend gemaak en gestel dat ingrypende hervormings dringend nodig is. Dit is iets waaroor amper almal saamstem, maar almal stem nie altyd saam oor die geleentheidskoste nie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Almal wil hervorming hê, maar wat is jy bereid om op te gee, om dit te kry?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m