EPISODE · Mar 24, 2021 · 2 MIN
Amerikaanse stimulustjeks
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Amerikaanse werkers wat in 2019 minder as $75 000 per jaar verdien het, het die afgelope week elkeen ʼn $1 400 stimulustjek ontvang. Dit is deel van $1,9 triljoen dollar pakket wat President Biden afgeteken het om die ekonomie aan die gang te kry. ʼn Triljoen is een miljoen miljoen. Maar hoe gaan die geld bestee word, en waarom maak dit saak?
What this episode covers

NOW PLAYING
Amerikaanse stimulustjeks
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m