EPISODE · Apr 7, 2022 · 19 MIN
ANC-faksies bring dalk groter geweld
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Faksies vernietig die ANC. Dit verduidelik die party se swak prestasie in verlede jaar se munisipale verkiesing, het dr. Gwen Ramokgopa, koördineerder in die kantoor van die sekretaris-generaal van die ANC, Woensdag in die Mamelodi-Wes-begraafplaas in Tshwane gesê. “Ons het hierdie stad Tshwane aan minderheidspartye verloor. Hulle het nie (in die munisipale verkiesing) gewen nie; ons het dit aan hulle oorhandig omdat ons so baie onder mekaar baklei. Ek het hieroor met Andre Duvenhage, politieke ontleder aan Noordwes Universiteit, gesels
Embed this episode
NOW PLAYING
ANC-faksies bring dalk groter geweld
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.