EPISODE · Sep 1, 2021 · 42 MIN
ANC is in groot moeilikheid maar Cyril staan sterker as ooit
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Die ANC het in ‘n dramatiese ommeswaai besluit om sy lot in die hande van die Konstitusionele Hof te plaas, in plaas van om ‘n aansoek voor die kieshof te bring dat die verkiesingskommissie sy registrasieproses van kandidate vir die komende verkiesing moet heropen. Ons hoor by Dr. Piet Croucamp wat hy dink die redes hiervoor kan wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
ANC is in groot moeilikheid maar Cyril staan sterker as ooit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.