EPISODE · Sep 4, 2025 · 1H 18M
ARNO CARSTENS
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk!Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was!Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive!Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen?'n Arno Carstens.Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
Ready to play
ARNO CARSTENS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.