EPISODE · Jun 14, 2021 · 1 MIN
As jy nou wil wakker lê oor die ekonomie...
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week se BBP groei syfers, toename in sakevertroue en die lopende rekeningsurplus is alles goeie redes om optimisties te wees oor ons ekonomiese vooruitsigte. Maar as jy nou wil wakker lê oor die ekonomie, waaroor kan jy jou bekommer? Hillary Joffe het ʼn paar voorstelle in die Sunday Times se Business Times gemaak.
What this episode covers

NOW PLAYING
As jy nou wil wakker lê oor die ekonomie...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m