EPISODE · Feb 20, 2026 · 23 MIN
Asemnood, Naby die Dood en Gedigte van ’n God So Groot – Christal Vertel
from Elevated with Jenna-Leigh · host Radio Pulpit
In hierdie aangrypende episode deel die bekroonde skrywer en digter Christal Eldredene Hermans haar rou en eerlike verhaal van asemnood, ’n naby-dood ervaring, en die God wat sy in daardie oomblikke ontmoet het. Van haar diagnose met Sarkoïdose tot die oomblikke waar sy letterlik tussen lewe en dood gestaan het, vertel Christal hoe geloof haar anker geword het. Elevated
Embed this episode
Ready to play
Asemnood, Naby die Dood en Gedigte van ’n God So Groot – Christal Vertel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.