EPISODE · Mar 2, 2022 · 17 MIN
Aswoensdag, begin van lydenstyd en 40 dae.
from VGKerk Florianville Church · host Mario Ferris
Psalm 18:29-46; Johannes 10:10 ‘Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed’ Dawid skryf sy psalm, sy gebed en loof die Here vir die oorwinning wat hy ontvang het, en die vorming wat in sy lewe plaasgevind het. In Dawid se alledaagse lewe, midde sy omstandighede is hy gevorm tot sy ervaring van ‘n oorvloedige lewe.
Embed this episode
NOW PLAYING
Aswoensdag, begin van lydenstyd en 40 dae.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.