ATKV kinderteater produksie: "B" is vir Boelies episode artwork

EPISODE · Jun 13, 2026 · 41 MIN

ATKV kinderteater produksie: "B" is vir Boelies

from Radio Pulpit · host Mercia Eksteen

Tiaan Kirsten-Lubbe, direkteur en uitvoerende vervaardiger van Scenario College – ’n tersiêre, SETA-geakkrediteerde instelling wat dramastudente oplei – gesels op 13 Junie op Kopskuif oor die ATKV se kinderteaterproduksie, ‘“B” is vir boelies’. Skakel in en kom luister hoe hierdie projek poog om bewustheid te skep, gesprekke aan te moedig en gemeenskappe toe te rus om aktief teen boeliegedrag op te tree. Tiaan gesels verder oor hoe kinderteater as medium ingewikkelde en soms sensitiewe temas vir jong gehore verstaanbaar maak, terwyl dit terselfdertyd verbeelding prikkel, empatie bevorder en belangrike lewensvaardighede op ’n speelse, veilige manier oordra. Hierdie projek is ’n voorbeeld van die werk wat ATKV-takke doen om ruimtes te skep waar individue – en veral jongmense – kan groei, leer en hul plek in die samelewing met selfvertroue inneem.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 13, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

ATKV kinderteater produksie: "B" is vir Boelies

0:00 41:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 41 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on June 13, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!