EPISODE · Sep 30, 2022 · 1 MIN
Augustusmaand se PPI data
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek sluit graag die week af met ʼn klompie aanwysers. Statistieke Suid-Afrika het gister Augustusmaand se produsenteprysindeks bekend gemaak. Produsente se inflasiekoers is steeds baie hoog op 16,6%, maar dit is effens laer as in Juliemaand. Die effense vermindering in die druk op pryse word toegeskryf aan die afname in die brandstofprys in Augustus. Dit dan of produsenteprysinflasie ook ʼn draaipunt bereik het en die brandstofprys verlagings in September en Oktober gaan hiermee help. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Augustusmaand se PPI data
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m