Bach, Beethoven en Boogie saam met die FSSO en die Charl du Plessis trio episode artwork

EPISODE · Sep 23, 2024 · 2 MIN

Bach, Beethoven en Boogie saam met die FSSO en die Charl du Plessis trio

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Op Saterdag 19 Oktober span die Charl du Plessis Trio en Richard Cock kragte saam met die Vrystaatse Simfonieorkes om unieke en opwindende musiek vir klavier en orkes ten toon te stel. Charl sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die opwindende program samestelling. Bach, Beethoven en Boogie sal musiek deur Klassieke komponiste in sy oorspronklike vorm saamstel, asook 'n paar werke in nuwe opgewekte verwerkings in uiteenlopende style, wat wissel van rock, boogie en blues. Gehore kan ook uitsien na grootgroep-jazz en strelende filmmusiekklanke – alles verwerk deur Charl du Plessis. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.

NOW PLAYING

Bach, Beethoven en Boogie saam met die FSSO en die Charl du Plessis trio

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 2 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on September 23, 2024.

What is this episode about?

Op Saterdag 19 Oktober span die Charl du Plessis Trio en Richard Cock kragte saam met die Vrystaatse Simfonieorkes om unieke en opwindende musiek vir klavier en orkes ten toon te stel. Charl sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!