EPISODE · Jun 16, 2026 · 0 MIN
Bafana-doelwagter verdedig Broos
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Die Bafana Bafana doelwagter, Ricardo Goss, het die hoofafrigter Hugo Broos verdedig te midde van kritiek na 'n 2-0 nederlaag teen Mexiko. Goss sê dit is onregverdig om Broos so streng te oordeel en wys na die span se vordering onder sy leierskap, insluitend kwalifisering vir die Wêreldbeker en 'n derde plek by die Afrikabeker. Hy het Broos ondersteun om die span te verder te lei wanneer hulle Donderdag in 'n Groep A-wedstryd teen Tsjeggië te staan kom:
Embed this episode
NOW PLAYING
Bafana-doelwagter verdedig Broos
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.