EPISODE · Jun 7, 2021 · 1 MIN
BBP groei en ander ekonomiese data die week
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die belangrike ekonomiese nuus van die week gaan die eerste kwartaal se BBP groei syfer wees. Ekonome verwag dat dit gaan beskryf hoe die ekonomie herstel, spesifiek die belangrike rol wat die uitvoer van kommoditeite op die oomblik speel. Na raming is die mynbousektor se bydra tot ʼn derde van die groei wat verwag word.
What this episode covers

NOW PLAYING
BBP groei en ander ekonomiese data die week
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m