EPISODE · Mar 8, 2022 · 1 MIN
BBP syfers en rentekoersverwagtinge
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Later vandag maak Statistieke Suid-Afrika die bruto binnelandse produk data bekend vir die vierdie kwartaal van 2021. Die waarde van produksie en hoe vinnig die ekonomie verlede jaar gegroei het maak vir ʼn paar redes saak: ons wil weet of die ekonomie al herstel het van die terugslag van die Covid-19 pandemie en inperking; al die belangrike syfers, soos die begrotingtekort en staatskuld word uitgedruk in terme van BBP; en dit sê ook iets oor hierdie jaar se groei momentum. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
BBP syfers en rentekoersverwagtinge
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m