EPISODE · Dec 8, 2022 · 2 MIN
Bedank die boere, landbou het die verskil gemaak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die landbou-sektor was die toppresteerder van gister se ekonomiese groeisyfers. Landbou maak in ʼn totaal ʼn klein deel uit van die ekonomie, net 2% van die BBP, maar dit het ʼn derde van groei van 1,6% bygedra. Die waarde van produksie het met 19% gegroei in die derde kwartaal. Die sektor verteenwoordig 5,5% van totale indiensname, en daardie 873 000 werksgeleenthede is 5% meer as verlede jaar. Dit is veral gesaaides, groente en vrugte wat bygedra het tot die sektor se veerkragtigheid. Die waarde van uitvoer het in die eerste agt maande van die jaar 8,9 miljard dollar beloop. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Bedank die boere, landbou het die verskil gemaak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m