BEER ADRIAANSE episode artwork

EPISODE · Oct 2, 2025 · 1H 44M

BEER ADRIAANSE

from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond

Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...”Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord.Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is.Om te probeer is dalk die coolste ding ooit.En as iemand weet hoe om mooi te probeer — op die verhoog, in teks, in stiltes en in skielike lagbuie — dan is dit vandag se gas.Hy’s daai ou wat altyd lyk of hy óf pas wakker geword het, óf pas ’n gedig klaargeskryf het. Of altwee.Hy’s ’n akteur wat soms ’n filosoof is, ’n regisseur wat soms ’n berg is, en ’n mens wat altyd ’n beer is — met ’n klein letter b én ’n groot letter B.Hy’t al gehuil met styl, gelag met wysheid, en geskryf soos iemand wat weet hoe stilte klink.Welkom by Praating.Die ou met die coolste naam in die land... Beer Adriaanse.Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 2, 2025

Embed this episode

Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...” Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord. Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is. Om te probeer is dalk die coolste ding ooit. En as iemand weet hoe om mooi te probeer — op die verhoog, in teks, in stiltes en in skielike lagbuie — dan is dit vandag se gas. Hy’s daai ou wat altyd lyk of hy óf pas wakker geword het, óf pas ’n gedig klaargeskryf het. Of altwee. Hy’s ’n akteur wat soms...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

BEER ADRIAANSE

0:00 1:44:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of PRAATING?

This episode is 1 hour and 44 minutes long.

When was this PRAATING episode published?

This episode was published on October 2, 2025.

Can I download this PRAATING episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!