EPISODE · Feb 25, 2021 · 4 MIN
Begrotingsrede
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Suid-Afrikaanse ekonomie staar aansienlike uitdagings in die gesig, en daar is net soveel wat die Minister van Finansies en die Begroting kan doen om dit aan te spreek. Die doel van die begroting moet wees om Suid-Afrika uit sy 'lae groei-lokval' te help haal sonder om in 'n 'skuldstrik' te val. Die beste wat die begroting kan doen, is om tyd te koop om strukturele hervormings en werklike ekonomiese groei aan die gang te kry. Volgens my het die Minister dit bereik.
What this episode covers

NOW PLAYING
Begrotingsrede
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m