Bekering van Dooie Werke & Geloof in God episode artwork

EPISODE · Mar 15, 2022 · 46 MIN

Bekering van Dooie Werke & Geloof in God

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor bekering van dooie werke tesame met geloof in God. Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 15, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Bekering van Dooie Werke & Geloof in God

0:00 46:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 46 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on March 15, 2022.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!