EPISODE · Jul 30, 2024 · 5 MIN
Beleidsinvoere vir invoere in SA baie nodig
from The OFM Business Hour · host OFM
In ons laaste insetsel vir vanaand: ’n Uitbreking van siektes onder pluimvee in Brasilië beklemtoon die dringende behoefte aan beleidshervormings rondom invoere in Suid-Afrika. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hoof uitvoerende beampte van Hume International, Fred Hume, oor hoe die streng beleide die invoer van meganies ontbeende produkte die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed.
Embed this episode
NOW PLAYING
Beleidsinvoere vir invoere in SA baie nodig
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.