EPISODE · Jan 14, 2022 · 1 MIN
Beleidsonsekerheid het afgeneem in die vierde kwartaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
ʼn Risiko kan gemeet en bestuur word, maar wanneer ʼn situasie uniek is, en die uitkoms van gebeure is onvoorspelbaar, veroorsaak dit onsekerheid. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Navorsing wys dat dit veroorsaak dat investering uitgestel word en dit demp ekonomiese groei. Ongelukkig is daar weekliks voorbeelde van beleidsonsekerheid in Suid-Afrika, maar gelukkig is daar ook ʼn indeks wat dit meet.
What this episode covers

NOW PLAYING
Beleidsonsekerheid het afgeneem in die vierde kwartaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m