EPISODE · Apr 6, 2022 · 1 MIN
Beleidsonsekerheid het toegeneem in die eerste kwartaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Ongelukkig is daar Suid-Afrika baie voorbeelde daarvan: die President sê die privaatsektor skep werk, ʼn week later probeer hy verduidelik dat hy het nie privatisering bedoel nie, Eskom praat by COP27 oor ʼn oorgang na groen-energie, die Minister van Minerale en Energie hou van gas, en so gaan dit aan. Navorsing wys dat dit veroorsaak dat investering uitgestel word en dit demp ekonomiese groei. Gelukkig is daar ook ʼn indeks wat beleidsonsekerheid meet.Die Beleidsonsekerheidsindeks van die Noord-Wes Universiteit se Besigheidskool het toegeneem in die eerste kwartaal van 2022. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Beleidsonsekerheid het toegeneem in die eerste kwartaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m