EPISODE · Mar 22, 2022 · 1 MIN
Besoedeling is 'n negatiewe eksternaliteit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope week het die hooggeregshof beslis dat die gehalte van die lug in Suid-Afrika se steenkoolbelt op die oostelike hoëveld ʼn skending is van mense se grondwetlike regte en aan die omgewings minister ʼn jaar gegee om ʼn skoonlugplan toe te pas. Ekonome noem die besoedeling wat met die produksie van goedere en dienste gepaard gaan ʼn negatiewe eksternaliteit. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Besoedeling is 'n negatiewe eksternaliteit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m