EPISODE · May 11, 2022 · 1 MIN
Bestuurders maak 'n verskil
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Werkers, besighede, en self lande verskil in produktiwiteit. Ekonome het tradisioneel gesê dat produktiwiteit hang af van onderwys en opleiding wat die arbeidsinset verbeter, of van navorsing en ontwikkeling wat die kapitaal-inset verbeter. Binne ʼn onderneming het bestuurders se besluite oor aanstellings, bevorderings, en bonusse ook ʼn invloed op produktiwiteit. Nuwe navorsing wys dat bestuurders se vermoeë om die regte persoon in die regte werk te kry ook belangrik is. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Bestuurders maak 'n verskil
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m