EPISODE · Mar 5, 2021 · 2 MIN
Betaal is die wet van Transvaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope week het die SABC aangevoer dat TV lisensies vervang moet word deur ʼn heffing op alle huishoudings om te betaal vir die openbare uitsaaiwese. Die Gauteng provinsiale owerheid het gesê dit is nie reg dat die provinsie se inwoners e-tol moet betaal vir hulle snelweë nie. In albei gevalle is die saak uitgemaak dat die tv en radio-uitsendings en die snelweë sogenaamde openbare goedere is, maar is dit die geval?
What this episode covers

NOW PLAYING
Betaal is die wet van Transvaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m