EPISODE · Feb 9, 2021 · 2 MIN
Bevolkingsgroei en ekonomiese groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In gister se Minuut het ek vertel hoe investering in vaste kapitaal verminder het, en in 2020 skerp afgeneem het. Dit is ʼn belangrike drywer van ekonomiese groei wat oor die afgelope tien jaar te laag was. Verlede week was daar ʼn nuusberig met ʼn vreemde en verkeerde oplossing vir groei en werkskepping, naamlik dat die bevolkingsgroeikoers verminder moet word. Die raad kom uit ʼn verslag van die Inclusive Society Institute, maar dit is die soort ding wat mens ook af en toe om ʼn braaivleisvuur hoor. Ek wil graag die mite begrawe.
What this episode covers

NOW PLAYING
Bevolkingsgroei en ekonomiese groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m