EPISODE · Dec 7, 2023 · 1H 29M
BIBI SLIPPERS
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste maak van MS Word se "find 'n replace" funksie, en sy verstaan die funksie van om 'n "mench" te wees nóg beter. Haar pretpatat is iets om te bewonder. (I think you'll stem saam) Sit safety belts op julle ore my liewe mense en verwelkom: Bibi Slippers!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
What this episode covers
Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste maak van MS Word se "find 'n replace" funksie, en sy verstaan die funksie van om 'n "mench" te wees nóg beter. Haar pretpatat is iets om te bewonder. (I think you'll stem saam) Sit safety belts op julle ore my liewe mense en verwelkom: Bibi Slippers! Kom...
Ready to play
BIBI SLIPPERS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.