Bizskoops - 01 Mei 2025 episode artwork

EPISODE · May 1, 2025 · 9 MIN

Bizskoops - 01 Mei 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag: # Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom # Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika bekendstel. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die Minister van Finansies wat nou weer die begroting ter tafel moet le. # In internasionale sakenuus...ontleders waarsku dat BP gedwing kan word om sy aandeleterugkoopprogramme in die komende jaar te verminder # In beleggingsnuus… Beleggers hou hulle oe op Suid-Afrika en Kenya En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere rasse-indiensnemingswette wat in Suid-Afrika opgeskerp word

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 1, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 01 Mei 2025

0:00 9:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 9 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on May 1, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!