EPISODE · Jul 4, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 03 Julie 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging # Suid-Afrika moet dalk sy handelsooreenkoms met die VSA hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die land se werkloosheidskoers # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump se belasting- en bestedingswetsontwerp is nouliks in die Amerikaanse Senaat aangeneem # In beleggingsnuus… Die aandeelprys van die beleggingsmaatskappy Reinet Investments het aansienlik gestyg En ons gesels met Chris Hatting van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere Suid-Afrika se Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleid
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 03 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.