EPISODE · Jun 5, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 05 Junie 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag: # Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon # President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in terme van die land se ekonomie. # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump het 'n bevel onderteken wat tariewe op staal- en aluminiuminvoer tot 50 persent verdubbel. # In beleggingsnuus…. Ons kyk na die Boxer-suksesverhaal: hoe 'n belegging van 186 miljoen rand in 30 miljard rand verander het. En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die mislukkings, suksesse en toekoms van die regering van nasionale eenheid.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 05 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.