EPISODE · Mar 6, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 06 Maart 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag: # Die Nasionale Gesondheidsversekering-hofsaak is aan die gang # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die Suid-Afrika se G20-presidentskap # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor die impak van president Donald Trump se tariewe op ons ekonomie # In internasionale sakenuus... aandelemarkte in die VSA het gister vir 'n tweede dag gedaal # In beleggingsnuus… Harmony Gold het 'n rekord tussentydse dividend verklaar En, ons gesels ook met doktor Jaisheila Rajput van die organisasie Tomorrow Matters Now.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 06 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.