EPISODE · Nov 6, 2025 · 9 MIN
Bizskoops - 06 November 2025
from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop
Op die program vandag... # Suid-Afrika kan 'n kredietgraderingsopgradering van S&P ontvang. # Die Chinese motorvervaardiger Changan het amptelik die Suid-Afrikaanse mark betree. # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor hoekom dit goeie nuus is dat Suid-Afrika van die gevreesde gryslys verwyder is. # In internasionale sakenuus… Asië aandele het vanoggend gedaal. # In beleggingsnuus... Cell C is op pad na die JSE se hoofbord. En, ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere 'n opname deur Afrobarometer en die risiko van biosekuriteit vir die plaaslike ekonomie.
Embed this episode
Ready to play
Bizskoops - 06 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.