Bizskoops - 07 Mei 2026 episode artwork

EPISODE · May 7, 2026 · 8 MIN

Bizskoops - 07 Mei 2026

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Suid-Afrika kan vanjaar ongeveer eenduisend 540 sake-insolvensies sien, terwyl stygende brandstofkoste verbruikers aanspoor om reis te verminder. Ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die vraag of die Suid-Afrikaanse Reserwebank die leiding van die Federale Reserweraad en die Bank van Engeland kan volg om rentekoerse konstant te hou. Hy verduidelik ook waarom die Verenigde Arabiese Emirate uit OPEC en OPEC+ gegaan het. Professor Waldo Krugell gee kommentaar oor olie- en brandstofpryse. Intussen het aandele in Pick n Pay met ongeveer drie persent gedaal, en ons gesels met Pieter Wasserfall van JustMoney oor die veerkragtigheid van Suid-Afrikaners tydens ontwrigtings soos beurtkrag en vloede.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 7, 2026

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 07 Mei 2026

0:00 8:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 8 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on May 7, 2026.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!