Bizskoops - 08 Mei 2025 episode artwork

EPISODE · May 8, 2025 · 11 MIN

Bizskoops - 08 Mei 2025

from Bizskoops (Afrikaans) · host Newskoop

Op die program vandag: # Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV # Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale en plaaslike ekonomie # In internasionale sakenuus... Die Verenigde Koninkryk en Indië sluit 'n groot handelsooreenkoms tot voordeel van beide ekonomieë # In beleggingsnuus… Stanlib wil sy teenwoordigheid in Oos-Afrika uitbrei En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die Suid-Afrikaanse begroting nommer drie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 8, 2025

Embed this episode

Ready to play

Bizskoops - 08 Mei 2025

0:00 11:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bizskoops (Afrikaans)?

This episode is 11 minutes long.

When was this Bizskoops (Afrikaans) episode published?

This episode was published on May 8, 2025.

Can I download this Bizskoops (Afrikaans) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!